Suid-Afrikaanse brandewyn bly ’n trotse 350-jaar geskiedenis weerspieël
“’n Deel van die Nederlandse nalatenskap ten opsigte van hierdie onderwerp is buiten die spiritus se naam, ook die woord ‘sopie’. In sy boek Brandewyn in Suid-Afrika (1973, Buren Uitgewers/KWV), skryf André P Brink dat hy die woord in ’n manuskrip van 1696 gekry het, wat verwys na Nederlanders wat graag ’n ‘sopie’ brandewyn geniet.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed