Suid-Afrikaanse erfenis in Nederland: fotogalery 2

“Op Maandag 24 September is die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika gevier. Menán van Heerden was tydens haar Augustus-besoek in Nederland op die spoor van Suid-Afrikaanse erfenis in die Transvaalbuurt in Amsterdam.”