Komende Woensdag 11 Maart gesels Albert Grundlingh by die Toyota US Woordfees met Simon “HemelBesem” Witbooi en Tilman Dedering oor die Nederlandse skrywer Conny Braam se biografiese roman Ek is Hendrik Witbooi. Menán van Heerden gesels met Tilman Dedering, ’n kenner veral oor die Duitse en koloniale geskiedenis van Namibië, en HemelBesem, ’n agterkleinseun van Hendrik, oor die Duitse en koloniale geskiedenis van Namibië en die Nama-vryheidsvegter Hendrik Witbooi.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed