T’Sjoen oor taalkwessies en noodsaak van "krachten bundelen, banden smeden, de bestaande expertise delen"

“Onderweg van Suid-Afrika na België het die literator Yves T’Sjoen, betrokke by die Gentse Sentrum vir Afrikaans en die studie van Suid-Afrika aan die Universiteit van Gent, vertel van wat die sentrum alles in die vooruitsig stel.”