Uitvoergehalte: In gesprek met Amandala oor "Bloukopkoggelmander"
“My pa het pragtige skilderye geverf met olieverf. Hy was ’n opregte kunstenaar wat lief was vir kuns en musiek en die natuur. Hy was ’n weeskind wat nooit die geleentheid gehad het om musiek te doen nie. Hy wou graag vir my geleenthede gee wat hy nie gehad het nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed