Uitvoergehalte: Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"

“Die regte mense kom toe op die regte tyd, sewe jaar later, oor my pad en ewe skielik kon ek my eerste woorde oor die verlies van my ma uitkry. Die skryf van ‘Song vir Ma’ was soos ’n diep uit-asem vir my.”