US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. Menán van Heerden het ʼn paar foto’s geneem.