Valse vrienden: Amper

“‘As ’n mens in Nederland die trein amper haal, staan jy op die trein, want amper beteken net-net, maar in Afrikaans bly jy op die stasie agter, omdat amper in Afrikaans net nie beteken!’”