Van duiwels en dinge op die Franse platteland

“Ek het jare gelede by iemand die storie gehoor van die ‘duiwel se skuur’ wat glo in ’n klein dorpie in Frankryk staan. Die skuur bestaan toe nie net waarlik in Villeron, sowat 30 km noordoos van Parys nie, dis ook heel geskiedkundig.”