Vertoon-tennis in SA gryp internasionale verbeelding aan

“Die wedstryd het nie net die grootste skare ooit in die wêreld na ’n tenniswedstryd gelok nie, maar dit het ook die meeste geld vir die Roger Federel-stigting ingesamel.”