Voorkamerfees oorbrug kultuur, genres en grense
“Wat in September 2003 met vyf verskillende roetes begin het en 350 besoekers gelok het, het vanjaar 1 300 besoekers oor sewe roetes gelok. Altesaam 68 kunstenaars het in 21 verskillende aanbiedinge in huise bo en onder die treinspoor, met of sonder fĂȘnsie voorkamers, opgetree.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed