Vra die veearts: Een slagtand wil nie uitkom nie

Anerie skryf: “Ek het ’n Duitse herdershond. Haar een slagtand in die onderkaak regs wil nie uitkom nie. Die ander slagtand is uit. Wat kan die rede wees?” Lees Marianne se antwoord.