Vra die veearts: Epilepsie

Sandra skryf: “Goeiedag. Wil graag met ’n diereprater kontak maak oor my dachshund wat skielik begin seizures kry het, alhoewel die veearts niks in bloed kon optel nie.” Lees Marianne se antwoord.