Vra die veearts: Hond se voetkussinkie
Sindy skryf: “Dis die eerste keer wat hy regtig nie op sy poot wil loop nie, so ek is baie bekommerd en weet nie watter ‘menslike’ pynmedikasie ek vir hom kan gee nie.” Lees Marianne se antwoord.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed