Vra die veearts: Honde moet ophou stout wees

Aletta Viljoen skryf:Ek wil graag hoor of iemand met hulle kan kom praat en vra dat hy ophou om so ’n boelie te wees, ophou stout wees en ook Ma en Pa se bed oorneem in die aand.” Lees Marianne se antwoord.