Vra die veearts: Jack Russell sit in die reën

Petro skryf: “My Jack Russell is 17. Die probleem is as dit wanneer dit reën, gaan sy uit en sit in die stormreën. Wat sal dit wees? Ons verstaan nie.”