Vra die veearts: Kan iemand help om ons honde in vrede saam te laat wees?

Estelle Rigg skryf: “Kan iemand ons help om ons drie groot honde in vrede saam te laat wees? Ons het die erf opgedeel, maar dit is baie moeilik.” Lees Marianne se antwoord.