Vra die veearts: My hond eet nou wortels

Cornelia skryf: “Ek het ’n chihuahuahondjie. Nou het sy van gister af kwaai begin rou wortels eet. Sy wil nie ophou eet nie. Sy soek aanhoudend nog.” Lees Marianne se antwoord.