Vra die veearts: My hond raak histeries, so erg dat sy my byt

Ria Vuuren skryf: “My 7-jarige JR-tefie raak histeries as ek die huis verlaat. Sy raak so erg dat sy my byt. Het al alle remedies gebruik. Niks werk nie. Help asseblief.” Lees Marianne se antwoord.