Vra die veearts: ’n Loopmagie in ’n klein hondjie

Elmarie skryf: “Ek het ’n sewe-week-oue baba, ’n Jack Russell-kruising. Sy wil al van vanoggend af nie eet nie. Haar magie werk water.” Lees Marianne se antwoord.