Vra die veearts: Ons woefie het katgriep

Angelique skryf: “My labrador x boerboel, Rex, is vyf maande oud. Hy het katgriep. Ek het ’n vyfjarige seuntjie wie se hartjie baie seer is. Wat is die kanse dat ons woefiekind dit gaan maak? Ons weet niks van die siekte af nie.” Lees Marianne se antwoord.