Vra die veearts: Oop seerplekke op my hond se vel

Humaria skryf: “Ek is verby raadop. My hond, ’n labrador gekruis met ’n Duitse herdershond, se vel kry ek nie gesond nie. Sy krap net oor haar agterlyf, nou op die bene ook, maar die sere gaan oop.” Lees Marianne se antwoord.