Vra die veearts: Spanjoel se been is seer

Elmarie skryf: “My Spanjoelhond het bal gespeel en ek dink hy het sy been seergemaak. Hy loop half kruppel en huil ook as hy partykeer op sy voorbeen trap.” Lees Marianne se antwoord.