Vra die veearts: Vlooimedikasie

Amanda skryf: “Ek het Sondagmiddag vir my hond vlooimedikasie gegee, maar teen Maandagmiddag het hy nog steeds gekrap en daar was nog steeds vlooie op hom.” Lees Marianne se antwoord.