Vrye Weekblad herrys uit die dood

“Die progressiewe Afrikaanse stem in die media Vrye Weekblad herleef binnekort as ’n aanlyn koerant op die internet met die veteraanjoernalis Max du Preez weer in die warm redakteurstoel.”