Vuurpyllanseerders en vals poskodes oorheers die Covid-nuus in België

“Daar is inderdaad antivaksers in België; die man met die vuurpyllanseerder is dalk ’n ekstreme voorbeeld. Die regering probeer tans baie hard om oorreding te gebruik, nie strafmaatreëls nie. Almal wil tog ‘zodat we stukje bij beetje weer het gewone leven kunnen oppikken’.”