Waarlik die mooiste dorpie nog!
“Collonges-la-Rouge is beter bekend as die ‘Stad van 25 torings’ hoor ons sommer met die intrapslag by ’n Le Cantou-restaurant-kelner wat tafels skoonmaak. Maar van ‘stad’ en al daardie torings weet ek nie … Dit voel soos ’n filmstel van ’n plattelandse dorpie, met ’n paar mense wat vir die paar uur terwyl jy daar kuier, in winkels en restaurante werk omdat hulle nét vir jou gewag het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed