Waaroor is die wêreld bekommerd?

“Wanneer jy in ag neem dat al drie hierdie faktore – werkloosheid, inkomsteongelykheid en toenemende maatskaplike onstabiliteit – op Suid-Afrika van toepassing is, behoort rooi ligte te begin flikker.”