Walus se aanhouding druis in teen Grondwet se "menslike" waardes
“Die vraag wat gevra moet word, is of Janusz Walus se volgehoue aanhouding geregverdig kan word. Tot wie se voordeel is dit? Word hy steeds as ’n gevaar vir die samelewing beskou? Gaan sy vrylating ou wonde vir die Hani-familie open? Omgekeerd: Verdien hy nie ook om, soos elke ander aangehoudene in Suid-Afrika, die reg op vrylating te hê wanneer en indien hulle aan die wetlike vereistes voldoen nie?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed