Week van de Afrikaanse roman 2017: Andries Bezuidenhout
“België het ook ’n eie nasionale skildertradisie, wat ek fassinerend vind. Om voor ikoniese skilderye te kan staan en die kwaswerk van nader te kan bestudeer – wat jy nie in boeke kan doen nie – is vir my ’n helse voorreg.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed