Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
“Die Lae Lande en sy mense lê diep, diep in my hart. Omdat my literêre werk in Nederlands vertaal is, het ek die uitsonderlike voorreg gehad om ’n groot verskeidenheid mense te ontmoet: uitgewers, vertalers, letterkundiges, skrywers, lesers, akademici, boekwinkel-personeel, joernaliste, almal van hulle kultuurmense.” Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman (20‒29 September), waar sy binnekort optree.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed