Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Valda Jansen
“My eerste keer [in Nederland] het ek verwag om ’n soort tuiskoms te ervaar, ek het gedink ek sou onmiddellik tuis voel, veral weens die taal.” Valda Jansen gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman (20‒29 September 2019), waar sy binnekort optree.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed