Week van de Afrikaanse roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard

Die Week van de Afrikaanse roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis deel sy video’s met Voertaal. In hierdie video gesels Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die fees.