Zondo wil Zuma gou weer sien

“Zuma se kat-en-muis-speletjie met die land se regstelsel is alombekend. Hy het voorheen daarmee gespog dat hy graag sy ‘dag in die hof” wil hĂȘ. Wanneer dit puntjie by paaltjie kom, gebruik hy en sy regspan egter elke toertjie in die boek om sy saak uit te stel.”