Acts at the Crossroads – Otobong Nkanga se eerste uitstalling in Afrika

“Otobong se werke kyk na die spanning tussen twee elemente wanneer dit saamkom. Sal ’n verbintenis gevorm word? Of moet een ding vernietig word om ’n ander te skep?”