Afrika systap nog gevreesde Covid-19

“Mediese kenners is tegelyk verbaas en verlig dat daar tot dusver nog slegs drie bevestigde koronavirusgevalle in Afrika is. Een van die grootste vrese is dat Afrika met sy swak mediese stelsels nie in staat sal wees om dit te hanteer as die virus in veral die armer lande sou begin versprei nie.”