"[Amerika] is ons woning nie": Ramaphosa en Trump se trompop botsing
“Sonder dat hy enige besonderhede kon verskaf, beweer [Trump] dat die Suid-Afrikaanse regering die allerverskriklikste vergrype pleeg deur grond te gryp en deur die behandeling van ‘sekere klasse’ van landsburgers. … Suid-Afrika voel reeds die Amerikaanse angel aan die bas met die uitvoerende bevele wat deur Trump onderteken is aangaande hulpverlening aan lande deur die USAID-agentskap.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed