Amsterdam, een fijne stad!

“Nederland, Suid-Afrika, Amsterdam en Afrikaans se wortels is so inmekaargevleg, dit sal moeilik wees om daardie vlegsel los te maak. Vir my is die gemene deler natuurlik die taal.”