Antjie Krog gehuldig by vanjaar se Tuin van Digters

“Antjie Krog word op 23 Oktober vanjaar 70. Sy is een van Suid-Afrika se groot digters. Nie net is haar werk al in vele tale vertaal nie, sy het ook baie gedoen om ander digters, in verskeie van ons land se inheemse tale, groter bekendheid te gee.”