Besmette J&J-entstowwe nie in Suid-Afrika vrygestel nie
“Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Sondag in ’n verklaring aangedui dat hy nie die Johnson & Johnson-entstowwe wat deur die Amerikaanse voedsel-en-medisyne-administrasie (FDA) in die VSA as ongeskik beskou word, sal vrystel nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed