Blaauwklippen: huldeblyk aan ’n statige dame

“Dis ongelooflik hoeveel van ons historiese Kaaps-Hollandse herehuise die afgelope twee eeue deur vloed, vuur en die vagevuur van ’n aardbewing tot in hul fondamente geskud is, maar weer opgebou is om trots in hul volle glorie te skitter.”