COVID-19 knip moontlik SAL se vlerke finaal
“Duisende mense kan sonder werk sit wanneer die SAL finaal sy laaste asem uitblaas. Sowat 5 000 werkers van die SAL en 800 werknemers by SA Express sal werkloos wees indien die lugrederye sluit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed