COVID-19: ’n Nederlander se ervaring

“Omdat Paterswolde ’n dorpie onder die rook van die groot stad Groningen is, dink ek die mense hier is minder angstig, want baie mense ken mekaar en die dinamika in ’n dorp met 11 000 siele is ’n bietjie kalmer as in ’n stad van 200 000 inwoners.”