COVID-19 se skokkende gevolge laat navorsers stom

“Die National Income Dynamics Coronavirus Rapid Mobile Survey (NIDS-CRAM) het die ekonomiese impak van die COVID-19-pandemie in die land ondersoek.”