DA en VF+ gaan grendelstaat in hof betwis
“Die DA se tussentydse leier, John Steenhuisen, sê die bedreiging wat die huidige grendelstaat vir die land inhou, is veel groter as die bedreiging wat die koronavirus inhou. Hy sê die land het geen ander keuse as om die harde inperking te beëindig en die ekonomie weer aan die gang te kry nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed