DA stamp koppe met regering oor COVID-19-inentings

“In ’n brief wat Maandag deur die DA aan Ramaphosa gestuur is, sê die party die versuim om betyds een of meer COVID-19-entstowwe aan te skaf, terwyl die entstowwe reeds beskikbaar is, is ’n skending van die reg op lewe soos vervat in die Grondwet.”