Daar’s ’n hiëna in my truspieël

“Toe die beloning: Voor in die pad, met lig agter hulle, loop hulle uit die gras en gebruik die hoogte om op my af te kyk. Hulle is versigtig. Ek stop, neem foto’s en wag.”