Dekolonialisering en die museum: voorbeelde uit Suid-Afrika en Frankryk

“In die lig van onlangse debatte oor die terugbesorging van gesteelde Afrika-artefakte/-kunswerke deur Europese museums in die koloniale era bespreek Clémentine Deliss die implikasies hiervan en wat dit vir museums beteken. Moet daar nie meer deur lande gedoen word om kunswerke of artefakte terug te besorg aan hul land van oorsprong nie?”