Departement Afrikaans en Nederlands in opstand oor Afrikaans by US
“In ’n ongewone stap het die US se Departement Afrikaans en Nederlands nou ook tot die stryd toegetree. Die departement het die universiteit se standpunt oor Afrikaans skerp gekritiseer in ’n ope brief aan die rektor, Wim de Villiers.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed