Derde golf van COVID-19 tref provinsies
Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, het mense aangeraai om te registreer vir inenting wanneer hulle gevra word om dit te doen. Jean Oosthuizen berig.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed